42 As die God van my vader,+ die God van Abraham en die Vrees van Isak,+ nie aan my kant was nie, sou u my nou met leë hande weggestuur het. God het my ellende en die moeisame arbeid van my hande gesien, en daarom het hy u laas nag tereggewys.”+
7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+
16 En hulle het die vreemde gode uit hulle midde begin verwyder+ en Jehovah gedien,+ sodat sy siel+ ongeduldig geraak het weens die moeite van Israel.+