Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en vir hom gesê: “Kyk! U het oud geword, maar u seuns het nie in u weë gewandel nie. Stel tog nou vir ons ’n koning aan+ om ons te rig soos al die nasies.”

  • 1 Konings 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En u moet aan u kneg ’n gehoorsame hart gee om u volk te rig,+ om tussen goed en kwaad te onderskei;+ want wie kan hierdie moeilike volk van u+ rig?”+

  • Psalm 72:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 O God, gee u regterlike beslissings aan die koning,+

      En u regverdigheid aan die seun van die koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel