Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 16:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.”

  • 1 Kronieke 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 sy seun Beëra, wat deur Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, in ballingskap weggevoer is; hy was ’n owerste van die Rubeniete.

  • 1 Kronieke 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Gevolglik het die God van Israel die gees+ van Pul,+ die koning van Assiʹrië,+ ja, die gees van Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, opgewek, sodat hy die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse in ballingskap weggevoer+ en hulle na Halag+ en Habor en Hara en die Gosanrivier gebring het om daar te bly tot vandag toe.

  • 2 Kronieke 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Uiteindelik het Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, teen hom gekom en hom in benoudheid gebring+ en hom nie versterk nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel