6 Wat die res van die aangeleenthede van Asarʹja betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie?
7 Wat die res van die aangeleenthede van Jotam+ en al sy oorloë en sy weë betref, kyk, dit is opgeteken in die Boek+ van die konings van Israel en van Juda.