31 So mag jy nie handel met Jehovah jou God nie,+ want alles wat vir Jehovah verfoeilik is, wat hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen, want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle gereeld met vuur vir hulle gode.+
47 En jy het nie in hulle weë gewandel nie, en ook het jy nie volgens hulle verfoeilike dinge gehandel nie.+ Binne ’n baie kort rukkie het jy in al jou weë selfs verderfliker as hulle begin handel.+