Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En julle mag nie wandel in die insettinge van die nasies wat ek voor julle wegstuur nie,+ want hulle het al hierdie dinge gedoen en ek verafsku hulle.+

  • Jeremia 44:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 maar ons sal gewis elke woord uitvoer wat uit ons mond uitgegaan het,+ ten einde vir die ‘koningin van die hemel’ offerrook te laat opgaan+ en om vir haar drankoffers uit te giet,+ net soos ons+ en ons voorvaders,+ ons konings+ en ons vorste in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem gedoen het, toe ons met brood versadig is en goed daaraan toe was en geen rampspoed gesien het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel