Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jy mag geen ander gode+ teen my aangesig hê nie.

  • Levitikus 26:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Julle mag vir julle geen waardelose gode maak nie,+ en julle mag vir julle geen gesnede beeld+ of heilige pilaar oprig nie, en julle mag geen klip as ’n vertoonstuk+ in julle land sit om julle daarvoor neer te buig nie;+ want ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 4:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Let op julleself dat julle die verbond van Jehovah julle God wat hy met julle gesluit het,+ nie vergeet nie en dat julle vir julle geen gesnede beeld maak nie, die gedaante van enigiets waaromtrent Jehovah jou God jou beveel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel