Hosea 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hoewel jy hoerery pleeg, o Israel,+ moet Juda nie skuldig word nie,+ en julle moenie na Gilgal+ kom nie, en moet ook nie na Bet-Awen+ opgaan of sweer ‘So waar as Jehovah lewe!’ nie.+
15 Hoewel jy hoerery pleeg, o Israel,+ moet Juda nie skuldig word nie,+ en julle moenie na Gilgal+ kom nie, en moet ook nie na Bet-Awen+ opgaan of sweer ‘So waar as Jehovah lewe!’ nie.+