7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+
6“En dit is die gebod, die voorskrifte en die regterlike beslissings wat Jehovah julle God beveel het om julle te leer,+ sodat julle dit kan nakom in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;