Eksodus 37:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het hy die draaghoute deur die ringe aan weerskante van die Ark gesteek om die Ark te dra.+ Numeri 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hulle moet ’n bedekking van robbevelle+ daaroor sit en ’n doek wat heeltemal blou is, daaroor uitsprei en sy draaghoute+ insteek. 2 Kronieke 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar die draaghoute was lank, sodat die punte van die draaghoute sigbaar was in die Heilige voor die binneste vertrek, maar hulle was nie buite sigbaar nie, en hulle is tot vandag toe nog daar.+
6 En hulle moet ’n bedekking van robbevelle+ daaroor sit en ’n doek wat heeltemal blou is, daaroor uitsprei en sy draaghoute+ insteek.
9 Maar die draaghoute was lank, sodat die punte van die draaghoute sigbaar was in die Heilige voor die binneste vertrek, maar hulle was nie buite sigbaar nie, en hulle is tot vandag toe nog daar.+