1 Kronieke 6:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En dié het diens gedoen en ook hulle seuns: Van die seuns van die Kehatiete: Heman,+ die sanger, die seun van Joël,+ die seun van Samuel,+ 1 Kronieke 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle almal was seuns van Heman, ’n siener+ van die koning in die dinge van die ware God om sy horing te verhef; daarom het die ware God aan Heman veertien seuns en drie dogters gegee.+
33 En dié het diens gedoen en ook hulle seuns: Van die seuns van die Kehatiete: Heman,+ die sanger, die seun van Joël,+ die seun van Samuel,+
5 Hulle almal was seuns van Heman, ’n siener+ van die koning in die dinge van die ware God om sy horing te verhef; daarom het die ware God aan Heman veertien seuns en drie dogters gegee.+