1 Kronieke 6:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Wat sy broer Asaf+ betref, wat aan sy regterhand diens gedoen het, Asaf was die seun van Beregʹja,+ die seun van Siʹmea, 1 Kronieke 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Van die seuns van Asaf: Sakkur en Josef+ en Netanʹja en Asareʹla,+ die seuns van Asaf onder leiding van Asaf,+ die een wat onder leiding van die koning geprofeteer het. Psalm 83:opskrif Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif ’n Lied. ’n Melodie van Asaf.+
39 Wat sy broer Asaf+ betref, wat aan sy regterhand diens gedoen het, Asaf was die seun van Beregʹja,+ die seun van Siʹmea,
2 Van die seuns van Asaf: Sakkur en Josef+ en Netanʹja en Asareʹla,+ die seuns van Asaf onder leiding van Asaf,+ die een wat onder leiding van die koning geprofeteer het.