Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 6:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En dié het diens gedoen en ook hulle seuns: Van die seuns van die Kehatiete: Heman,+ die sanger, die seun van Joël,+ die seun van Samuel,+

  • 1 Kronieke 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Verder het Dawid en die hoofde+ van die diensgroepe+ party van die seuns van Asaf, Heman+ en Jeduʹtun+ vir die diens afgesonder, dié wat met die harpe,+ met die snaarinstrumente+ en met die simbale+ geprofeteer het. En uit hulle getal het die beamptes vir hulle diens gekom.

  • 2 Kronieke 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en die Leviete+ wat sangers was wat tot hulle almal behoort het, naamlik tot Asaf,+ tot Heman,+ tot Jeduʹtun+ en tot hulle seuns en tot hulle broers, geklee in fyn weefstof, met simbale+ en met snaarinstrumente+ en harpe,+ het oos van die altaar gestaan en saam met hulle altesaam honderd-en-twintig priesters wat op die trompette geblaas het+—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel