1 Kronieke 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle getal saam met hulle broers wat geoefen was in sang tot Jehovah,+ almal meesters,+ was tweehonderd-agt-en-tagtig. Spreuke 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie.
7 En hulle getal saam met hulle broers wat geoefen was in sang tot Jehovah,+ almal meesters,+ was tweehonderd-agt-en-tagtig.
29 Het jy ’n man gesien wat vaardig is in sy werk? Voor konings sal hy staan;+ hy sal nie voor gewone mense staan nie.