Psalm 71:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 O God, u het my van my jeug af geleer,+En tot nou toe bly ek u wonderlike werke verkondig.+ Psalm 107:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+
43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+