Amos 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Soek Jehovah, en bly lewe,+ sodat hy nie losbreek soos vuur,+ o huis van Josef,+ en verteer nie, en Bet-El nie sonder iemand is om dit te blus nie,+ Sefanja 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+
6 Soek Jehovah, en bly lewe,+ sodat hy nie losbreek soos vuur,+ o huis van Josef,+ en verteer nie, en Bet-El nie sonder iemand is om dit te blus nie,+
3 soek Jehovah,+ alle sagmoediges van die aarde,+ wat Sy regterlike beslissing uitgevoer het. Soek regverdigheid,+ soek sagmoedigheid.+ Moontlik+ sal julle verberg word in die dag van Jehovah se toorn.+