Psalm 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dit is die geslag van dié wat hom soek,Van dié wat u aangesig soek, o God van Jakob.+ Sela. Psalm 27:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Van u het my hart gesê: “SOEK my aangesig.”+U aangesig, o Jehovah, sal ek soek.+ Hosea 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+
15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+