Genesis 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar gee nou die man se vrou terug, want hy is ’n profeet,+ en hy sal smeekbedes vir jou doen.+ Bly sodoende lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy sekerlik sal sterf, jy en almal wat aan jou behoort.”+ Psalm 105:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur te sê: “MOENIE aan my gesalfdes raak nie,+En moet my profete geen kwaad aandoen nie.”+
7 Maar gee nou die man se vrou terug, want hy is ’n profeet,+ en hy sal smeekbedes vir jou doen.+ Bly sodoende lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy sekerlik sal sterf, jy en almal wat aan jou behoort.”+