Deuteronomium 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hier het ek dan nou die eerstelinge gebring van die vrugte van die grond wat Jehovah my gegee het.’+ “Dan moet jy dit voor Jehovah jou God neersit en jou voor Jehovah jou God neerbuig.+ Psalm 95:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+
10 Hier het ek dan nou die eerstelinge gebring van die vrugte van die grond wat Jehovah my gegee het.’+ “Dan moet jy dit voor Jehovah jou God neersit en jou voor Jehovah jou God neerbuig.+