Numeri 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En hulle moet die tentdoeke+ van die tabernakel en die tent van samekoms+ dra, sy bedekking+ en die bedekking van robbevelle+ wat daar bo-oor is, en die skerm+ van die ingang van die tent van samekoms, Psalm 78:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 En hy het uiteindelik die tabernakel van Silo prysgegee,+Die tent waarin hy onder mense gewoon het.+
25 En hulle moet die tentdoeke+ van die tabernakel en die tent van samekoms+ dra, sy bedekking+ en die bedekking van robbevelle+ wat daar bo-oor is, en die skerm+ van die ingang van die tent van samekoms,
60 En hy het uiteindelik die tabernakel van Silo prysgegee,+Die tent waarin hy onder mense gewoon het.+