Eksodus 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+ 2 Samuel 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het hulle die ark van Jehovah ingebring en dit op sy plek gesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ waarna Dawid brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring het.
2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+
17 Toe het hulle die ark van Jehovah ingebring en dit op sy plek gesit binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ waarna Dawid brandoffers+ en gemeenskapsoffers+ voor Jehovah gebring het.