1 Samuel 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hy gestuur en hom laat kom. En hy was rooierig,+ ’n jong man met pragtige oë en ’n aantreklike voorkoms. Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+ 1 Samuel 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Dawid het heen en weer gegaan van Saul af om die skape van sy vader in Betlehem op te pas.+ Psalm 78:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 En hy het sy kneg Dawid uitgekies+En hom van die skaapkrale af weggeneem.+
12 Toe het hy gestuur en hom laat kom. En hy was rooierig,+ ’n jong man met pragtige oë en ’n aantreklike voorkoms. Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+