1 Samuel 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het voortdurend in al sy weë omsigtig opgetree,+ en Jehovah was met hom.+ 2 Samuel 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Verder het Dawid garnisoene+ in Sirië van Damaskus geplaas; en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting moes bring.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
6 Verder het Dawid garnisoene+ in Sirië van Damaskus geplaas; en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting moes bring.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+