2 Samuel 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou uitroei;+ en ek sal beslis vir jou ’n groot naam maak,+ soos die naam van die grotes wat op die aarde is.
9 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou uitroei;+ en ek sal beslis vir jou ’n groot naam maak,+ soos die naam van die grotes wat op die aarde is.