Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+

      Op Sion,+ my heilige berg.”+

  • Daniël 2:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “En in die dae van dié konings+ sal die God van die hemel+ ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En die koninkryk sal aan geen ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al hierdie koninkryke verbrysel en daar ’n einde aan maak,+ en self sal dit tot onbepaalde tye bly staan;+

  • Johannes 1:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Nataʹnael het hom geantwoord: “Rabbi, u is die Seun van God,+ u is Koning+ van Israel.”

  • 2 Petrus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Trouens, so sal die ingang+ in die ewige+ koninkryk van ons Here en Redder Jesus Christus+ ryklik aan julle verskaf word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel