2 Samuel 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Joab en die manskappe wat by hom was, na die geveg teen die Siriërs opgeruk, en hulle het voor hom weggevlug.+
13 Toe het Joab en die manskappe wat by hom was, na die geveg teen die Siriërs opgeruk, en hulle het voor hom weggevlug.+