2 Samuel 21:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En daar het weer eens oorlog met die Filistyne ontstaan in Gob, en Elʹhanan,+ die seun van Jaʹäre-Oʹregim, die Betlehemiet, het Goʹliat, die Gittiet, doodgemaak, wie se spiessteel soos ’n wewersbalk was.+
19 En daar het weer eens oorlog met die Filistyne ontstaan in Gob, en Elʹhanan,+ die seun van Jaʹäre-Oʹregim, die Betlehemiet, het Goʹliat, die Gittiet, doodgemaak, wie se spiessteel soos ’n wewersbalk was.+