1 Kronieke 27:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Joab,+ die seun van Seruʹja, het begin tel, maar hy het nie klaargemaak nie;+ en hieroor het daar verontwaardiging+ teen Israel ontstaan, en die getal is nie in die kroniek van koning Dawid opgeneem nie.
24 Joab,+ die seun van Seruʹja, het begin tel, maar hy het nie klaargemaak nie;+ en hieroor het daar verontwaardiging+ teen Israel ontstaan, en die getal is nie in die kroniek van koning Dawid opgeneem nie.