2 Samuel 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek is baie benoud. Laat ons asseblief in die hand van Jehovah val,+ want sy barmhartighede is baie;+ maar laat my nie in die hand van die mens val nie.”+
14 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek is baie benoud. Laat ons asseblief in die hand van Jehovah val,+ want sy barmhartighede is baie;+ maar laat my nie in die hand van die mens val nie.”+