2 Samuel 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Jehovah ’n pes+ in Israel gegee van die oggend af tot op die vasgestelde tyd, sodat daar van die volk van Dan tot Berseʹba+ sewentigduisend mense gesterf het.+
15 Toe het Jehovah ’n pes+ in Israel gegee van die oggend af tot op die vasgestelde tyd, sodat daar van die volk van Dan tot Berseʹba+ sewentigduisend mense gesterf het.+