Genesis 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en ten aanhore van die inwoners van die land met Efron gepraat en gesê: “Net as u—nee, luister na my! Ek sal u die bedrag in silwer vir die veld gee. Neem dit van my aan,+ sodat ek my afgestorwene daar kan begrawe.”
13 en ten aanhore van die inwoners van die land met Efron gepraat en gesê: “Net as u—nee, luister na my! Ek sal u die bedrag in silwer vir die veld gee. Neem dit van my aan,+ sodat ek my afgestorwene daar kan begrawe.”