11 Ons huis van heiligheid en luisterrykheid,+ waarin ons voorvaders u geloof het,+ het iets geword wat met vuur verbrand moet word;+ en al ons begeerlike dinge+ het ’n verwoesting geword.
3 ‘Wie is nog onder julle oor wat hierdie huis in sy vroeëre heerlikheid gesien het?+ En hoe sien julle dit nou? Is dit nie, in vergelyking daarmee, soos niks in julle oë nie?’+