2 Kronieke 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Gee my nou wysheid en kennis+ sodat ek voor hierdie volk kan uitgaan en sodat ek kan inkom,+ want wie kan hierdie groot volk van u rig?”+ Psalm 72:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 72 O God, gee u regterlike beslissings aan die koning,+En u regverdigheid aan die seun van die koning.+
10 Gee my nou wysheid en kennis+ sodat ek voor hierdie volk kan uitgaan en sodat ek kan inkom,+ want wie kan hierdie groot volk van u rig?”+
72 O God, gee u regterlike beslissings aan die koning,+En u regverdigheid aan die seun van die koning.+