-
1 Kronieke 29:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En ooreenkomstig al my krag+ het ek vir die huis van my God gereedgemaak:+ die goud+ vir die goudwerk en die silwer vir die silwerwerk en die koper vir die koperwerk, die yster+ vir die ysterwerk en die hout+ vir die houtwerk; oniksstene+ en stene wat met harde messelklei geset moet word en mosaïeksteentjies en allerhande kosbare stene en baie albasstene.
-