Numeri 26:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Dít was die families van die Leviete: die familie van die Libniete,+ die familie van die Hebroniete,+ die familie van die Magliete,+ die familie van die Musiete,+ die familie van die Koragiete.+ En Kehat+ het die vader van Amram+ geword. 1 Kronieke 24:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En die seuns van Musi was Magli+ en Eder en Jeʹrimot.+ Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle vaderhuise.+
58 Dít was die families van die Leviete: die familie van die Libniete,+ die familie van die Hebroniete,+ die familie van die Magliete,+ die familie van die Musiete,+ die familie van die Koragiete.+ En Kehat+ het die vader van Amram+ geword.
30 En die seuns van Musi was Magli+ en Eder en Jeʹrimot.+ Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle vaderhuise.+