Levitikus 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud neersit voor Jehovah.+ 1 Kronieke 9:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En party van die seuns van die Kehatiete, hulle broers, het toesig gehad oor die stapelbrood,+ om dit sabbat na sabbat te berei.+
6 En jy moet hulle in twee stapels, ses in ’n stapel,+ op die tafel van suiwer goud neersit voor Jehovah.+
32 En party van die seuns van die Kehatiete, hulle broers, het toesig gehad oor die stapelbrood,+ om dit sabbat na sabbat te berei.+