Eksodus 29:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 ook ’n ronde brood en ’n ringvormige oliebroodkoek en ’n platkoek uit die mandjie met ongesuurde koeke wat voor Jehovah is.+ Levitikus 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “‘En as jy as offer ’n graanoffer aanbied in die vorm van iets wat in die oond gebak is, moet dit van fynmeel wees, ongesuurde ringvormige+ koeke met olie bevogtig of ongesuurde+ platkoeke met olie gesmeer.+
23 ook ’n ronde brood en ’n ringvormige oliebroodkoek en ’n platkoek uit die mandjie met ongesuurde koeke wat voor Jehovah is.+
4 “‘En as jy as offer ’n graanoffer aanbied in die vorm van iets wat in die oond gebak is, moet dit van fynmeel wees, ongesuurde ringvormige+ koeke met olie bevogtig of ongesuurde+ platkoeke met olie gesmeer.+