10 “En op die dag van julle vreugde+ en in julle feestye+ en aan die begin van julle maande+ moet julle oor julle brandoffers+ en julle gemeenskapsoffers+ op die trompette blaas; en die gebruik daarvan moet dien om julle voor julle God in gedagtenis te bring. Ek is Jehovah julle God.”+