Numeri 26:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 Maar Nadab en Abiʹhu het gesterf omdat hulle onwettige vuur voor Jehovah aangebied het.+