1 Kronieke 23:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die seuns van Gersom was Seʹbuel,+ die hoof. 1 Kronieke 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 was Seʹbuel,+ die seun van Gersom, die seun van Moses, ’n leier oor die voorrade.