51 Uiteindelik is al die werk voltooi wat koning Salomo met betrekking tot die huis van Jehovah moes doen;+ en Salomo het die dinge begin inbring wat deur sy vader Dawid geheilig is;+ die silwer en die goud en die voorwerpe het hy by die skatte van die huis van Jehovah gesit.+
11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+