50 Laat elkeen van ons dus wat hy gevind het, as ’n offer vir Jehovah aanbied:+ goue voorwerpe, enkelkettinkies en armbande, seëlringe,+ oorringe en vrouesierade,+ om vir ons siel versoening te doen voor Jehovah.”
11 Ook dit het koning Dawid aan Jehovah geheilig+ saam met die silwer en die goud wat hy van al die nasies+ weggedra het, van Edom en van Moab+ en van die kinders van Ammon+ en van die Filistyne+ en van Amalek.+