2 Samuel 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die drie seuns van Seruʹja+ was daar, Joab+ en Abiʹsai+ en Aʹsahel;+ en Aʹsahel was vlugvoetig, soos een van die gaselle+ wat in die oop veld is.
18 En die drie seuns van Seruʹja+ was daar, Joab+ en Abiʹsai+ en Aʹsahel;+ en Aʹsahel was vlugvoetig, soos een van die gaselle+ wat in die oop veld is.