8 Dít is die name van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het: Joʹseb-Basseʹbet,+ ’n Tagkemoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor agthonderd wat in een slag gesneuwel het.
11 En dít is die lys van die sterk manne wat aan Dawid behoort het: Jasoʹbeam,+ die seun van ’n Hagmoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat in een slag gesneuwel het.+