1 Konings 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En wat Salomo betref, hy het Hiram twintigduisend kor+ koring as voedselvoorraad vir sy huishouding gegee en twintig kor uitgestampte+ olie. Dit is wat Salomo Hiram jaar na jaar gegee het.+ 2 Kronieke 32:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en ook opslagplekke+ vir die opbrengs van graan en nuwe wyn+ en olie, en ook stalle+ vir al die verskillende soorte diere en stalle vir die kuddes.
11 En wat Salomo betref, hy het Hiram twintigduisend kor+ koring as voedselvoorraad vir sy huishouding gegee en twintig kor uitgestampte+ olie. Dit is wat Salomo Hiram jaar na jaar gegee het.+
28 en ook opslagplekke+ vir die opbrengs van graan en nuwe wyn+ en olie, en ook stalle+ vir al die verskillende soorte diere en stalle vir die kuddes.