1 Kronieke 11:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En dít is die lys van die sterk manne wat aan Dawid behoort het: Jasoʹbeam,+ die seun van ’n Hagmoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat in een slag gesneuwel het.+
11 En dít is die lys van die sterk manne wat aan Dawid behoort het: Jasoʹbeam,+ die seun van ’n Hagmoniet, die hoof van die drie. Hy het sy spies geswaai oor driehonderd wat in een slag gesneuwel het.+