28 Laat al die ouer manne van julle stamme en julle beamptes+ by my bymekaarkom, en laat ek hierdie woorde ten aanhore van hulle spreek, en laat ek die hemel en die aarde as getuies teen hulle neem.+
2 het Josua die hele Israel, sy ouer manne en sy hoofde en sy regters en sy beamptes,+ geroep+ en vir hulle gesê: “Wat my betref, ek het oud geword, ek is gevorderd in dae.