2 Samuel 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Intussen is daar vir Dawid seuns+ in Hebron+ gebore, en sy eersgeborene was Amnon+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou. 1 Kronieke 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En dié is vir hom in Jerusalem+ gebore: Siʹmea+ en Sobab+ en Natan+ en Salomo,+ vier by Batʹseba,+ die dogter van Ammiʹël,+
2 Intussen is daar vir Dawid seuns+ in Hebron+ gebore, en sy eersgeborene was Amnon+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou.
5 En dié is vir hom in Jerusalem+ gebore: Siʹmea+ en Sobab+ en Natan+ en Salomo,+ vier by Batʹseba,+ die dogter van Ammiʹël,+