1 Kronieke 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En dit is die hoofde van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het, wat hom saam met die hele Israel kragtig ondersteun het in sy koningskap, om hom koning te maak volgens Jehovah se woord+ aangaande Israel.
10 En dit is die hoofde van die sterk+ manne wat aan Dawid behoort het, wat hom saam met die hele Israel kragtig ondersteun het in sy koningskap, om hom koning te maak volgens Jehovah se woord+ aangaande Israel.