1 Konings 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En dit het my vader Dawid na aan die hart gelê om ’n huis vir die naam van Jehovah, die God van Israel, te bou.+ Psalm 132:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Totdat ek ’n plek vir Jehovah vind,+’n Grootse tabernakel vir die Magtige van Jakob.”+
17 En dit het my vader Dawid na aan die hart gelê om ’n huis vir die naam van Jehovah, die God van Israel, te bou.+